
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours Β· Estimated delivery Jul 7 - Jul 12
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Saartjie KnuffeldiertjieOntmoet vir Saartjie! n Sagte, liefdevolle knuffeldiertjie wat gereed is om jou kind se hart te verower en is die perfekte maatjie vir knuffels, storietyd en rustige oomblikke voor slaaptyd. Saartjie is deel van Kerneelsie se avontuur en herinner kinders aan die waarde van vriendskap, omgee en die vreugde van saam avonture beleef. Daarmee saam, is Saartjie n wonderlike troosvriend wat gereed is vir eindelose verbeeldingryke speletjies. Hierdie
Ontmoet vir Saartjie! βn Sagte, liefdevolle knuffeldiertjie wat gereed is om jou kind se hart te verower en is die perfekte maatjie vir knuffels, storietyd en rustige oomblikke voor slaaptyd.
Saartjie is deel van Kerneelsie se avontuur en herinner kinders aan die waarde van vriendskap, omgee en die vreugde van saam avonture beleef. Daarmee saam, is Saartjie βn wonderlike troosvriend wat gereed is vir eindelose verbeeldingryke speletjies.
Hierdie weergawe isΒ slegs die knuffeldiertjie en sluit nie die boek in nie.
π Perfek as geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy