
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 7 - Jul 12
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Kerneelsie Storieboek"Kerneelsie" is 'n opwindende en hartroerende verhaal oor 'n jong uiltjie wat sy eerste stappe in die wye wreld neem. Van die oomblik dat Kerneelsie uit sy dop kruip, tot die dag wat hy sy vlerke vir die eerste keer sprei, is sy reis vol verrassings en lewenslesse. Kerneelsie leer vinnig dat die wreld nie net groot en intimiderend is nie, maar ook gevul is met vriendskap, moed, en die vreugde van nuwe ontdekkings. Wanneer hy en die oulike kolgansie,
"Kerneelsie" is 'n opwindende en hartroerende verhaal oor 'n jong uiltjie wat sy eerste stappe in die wye wêreld neem. Van die oomblik dat Kerneelsie uit sy dop kruip, tot die dag wat hy sy vlerke vir die eerste keer sprei, is sy reis vol verrassings en lewenslesse.
Kerneelsie leer vinnig dat die wêreld nie net groot en intimiderend is nie, maar ook gevul is met vriendskap, moed, en die vreugde van nuwe ontdekkings. Wanneer hy en die oulike kolgansie, Saartjie mekaar "raakvlieg", vorm 'n kosbare vriendskap wat lei na baie avonture.
Deur hierdie verhaal van deursettingsvermoë, moed, en vriendskap, sal kinders inspireer word deur Kerneelsie se dapperheid en leer dat ware vriendskap alles kan oorkom.
Met sy pragtige taalgebruik en kleurvolle karakters is "Kerneelsie" 'n storie wat kinders van alle ouderdomme sal betower en die perfekte toevoeging tot enige kind se boekrak.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy