
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 6 - Jul 11
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Basjan StorieboekBasjan die Renoster is n speelse speurverhaal vol humor, kattekwaad en slim raaisels. Wanneer mevrou Leeu se waardevolle kombers op geheimsinnige wyse verdwyn, word Basjan gevra om die saak te ondersoek. Gewapen met sy notaboek, jas en fyn speurvernuf, volg Basjan die leidrade deur Kameeldoringdorp maar nie sonder n hele klomp onaangename verrassings nie. Wanneer Basjan uiteindelik die saak oplos, ontdek hy dat dinge nie altyd is soos dit lyk nie en
“Basjan die Renoster” is ’n speelse speurverhaal vol humor, kattekwaad en slim raaisels. Wanneer mevrou Leeu se waardevolle kombers op geheimsinnige wyse verdwyn, word Basjan gevra om die saak te ondersoek. Gewapen met sy notaboek, jas en fyn speurvernuf, volg Basjan die leidrade deur Kameeldoringdorp — maar nie sonder ’n hele klomp onaangename verrassings nie.
Wanneer Basjan uiteindelik die saak oplos, ontdek hy dat dinge nie altyd is soos dit lyk nie… en dat selfs die stoutste apies ook goeie bedoelings kan hê.
Met kleurvolle illustrasies, humoristiese dialoog en ’n storie wat jong lesers sal leer oor empatie, eerlikheid en reg en verkeerd, is “Basjan die Renoster” ’n verhaal vir elke kind wat hou van raaisels en diere-avonture.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy