
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 5 - Jul 10
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Kerneelsie Storieboek en Saartjie KnuffeldiertjieMaak storietyd ng meer besonders met die Kerneelsie storieboek en Saartjie knuffeldiertjie! Terwyl kinders saam met Kerneelsie en Saartjie op hul avonture gaan, kan hulle vir Saartjie die Gansie styf vashou. Dit skep n dieper verbintenis met die storie en maak elke bladsy nog meer onvergeetlik. Saartjie is meer as net n sagte knuffeldiertjie, sy is n geliefde karakter wat kinders herinner aan die waarde van vriendskap, vriendelikheid en om daar te
Maak storietyd nóg meer besonders met die Kerneelsie-storieboek en Saartjie-knuffeldiertjie!
Terwyl kinders saam met Kerneelsie en Saartjie op hul avonture gaan, kan hulle vir Saartjie die Gansie styf vashou. Dit skep ’n dieper verbintenis met die storie en maak elke bladsy nog meer onvergeetlik.
Saartjie is meer as net ’n sagte knuffeldiertjie, sy is ’n geliefde karakter wat kinders herinner aan die waarde van vriendskap, vriendelikheid en om daar te wees vir die mense vir wie jy omgee. Die kombinasie van ’n voorleesverhaal en ’n knuffeldiertjie help om leesgenot, verbeelding en kosbare saamkuier-oomblikke te bevorder.
Hierdie stel bevat:
📖 Kerneelsie storieboek
🪿 Saartjie knuffeldiertjie
🎁 ’n Pragtige geskenk vir verjaarsdae, babatees, Kersfees of enige kind wat lief is vir stories en sagte knuffelvriende.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy